Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Ekonomie Gr10 3in1 Kabv

Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ?n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die l? van ?n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • 2 eksamenvraestelle en ?memo?s
Add to Quote
SKU: 9781920297992 Category:

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop