Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Geskiedenis Gr10 3in1 Caps

Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3in1 studiegids bied ?n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto?s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas, sleutelterme en tydlyne
  • Brongebaseerde vrae en antwoorde
  • Opstelvrae met modelopstelle
  • Voorbeeld-eksamenvraestelle met antwoorde
Add to Quote
SKU: 9781920297985 Category:

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop