Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Lewenswetenskappe 3in1 Gr11 Kabv

Hierdie Graad 11 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids verander ?n baie inhoudryke Graad 11-kurrikulum in eenvoudige en hanteerbare vakinhoud. Verduidelikings is duidelik afgebaken en maklik om te verstaan, terwyl dit jou eksamenvaardighede en jou persepsie van die lewende (biologiese) w?reld ontwikkel.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurige uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
Add to Quote
SKU: 9781920558260 Category:

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop