Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Rekeningkunde Gr12 3in1 Kabv

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied ?n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
Add to Quote
SKU: 9781920568771 Category:

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop